NATURE LOVERS
The aim of PDSK is to offer its members opportunities to enhance their love of nature and the outdoor life, and in doing so, grow as individuals.
PDSK wants to achieve this through :
- a variety of hiking trails, nature outings and family camps
- fostering healthy physical exercise, relaxation and spiritual growth in nature
- promoting nature conservation and preventing destruction of the environment
- reinforcing that we are all responsible members of the creation
COURAGEOUS DETERMINED MOTIVATED
NATUURLIEFHEBBERS
Die doel van die PDSK is om aan sy lede geleenthede te bied om hulle gemeenskaplike belangstelling in, en liefde vir, die natuur en die buitelewe saam uit te leef en daardeur in hulle menswees te groei.
PDSK wil dit doen deur:
- die organisering van staptoere, natuuruitstappies en gesinskampe
- die bevordering van natuurbewaring en die bestryding van enige besoedeling
- die bewusmaking van die skepping aan lede en hulle verantwoordelikheid daarin
- die aanmoediging van gesonde fisiese ontspanning en geestelike verryking in die natuur.